Home of the Crocs ~ Founded in 2001
Home of the Crocs ~ Founded in 2001

St Lucia Half Marathon

By : Elise Stander

What an amazing Race.  St Lucia 21km done in 2h18, the BEST race I’ve ever did.  We ran on the tar road, then through the forest, a little bit of sea sand and the boardwalk.  The weather was definitely on our side.


Nou bietjie Afrikaans…My huis taal….Ek het bokkies, tarrentale, seekoeie, krokkedille, apies en voeltjies gesien op die roete.  ‘n Pragtige roete deur die natuur en by die see.  Dis ‘n skepping van God. My friend Magda sang and said:  “Ek sal ver uit die dorp kom met my sang”.  We had so much fun.

Then Malpit, Jan Badenhorst ran like the wind in the front of me.  I got worried!!!  He was on a mission……but we managed to pass him.  Mooi gehardloop Jan!


Maar nie lank nie toe kom Henk Kaldenberg verby en hy bly voor.  Maar “Yippie”…. Ons het hom opgevang net so voor die einde, maar hy was kort op ons hakke.  Mooi Henk!!!
Weet nie wat het Dave Mcilrath “Ons Ysterman” en Nymus Booysen “gerook…hee hee”…Hulle het soos die wind gehardloop.  Kon hulle nie opvang nie.  Heeltemal te vinnig vir my!
St Lucia is an absolutely beautiful place.  I wish I went for the whole weekend.  Just couldn’t get enough.


This is defintely a MUST race for everybody…For young and old…Run or Walk.  I just loved every minute of it.


En laastens dankie aan al my Richardsbaai maatjies.
Good luck to each and everyone doing Comrades

 May 24th 2012 9 37 EliseExxaro2012

Elise running at the Exxaro Marathon 2012